h.2. Maria Johanna VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1925

h.2. Maria Johanna (Ria), geb. 1925 x 07/12/1946, Springbok met Gert Johannes VAN WYK, geb. 1919, Kamieskroon, oorl. 13/12/1983, Parow, s.v. Jacob van Wyk en Maria Margaretha NN.

Maria Johanna was die dogter van Cornelis Albertus Arnoldus van der Westhuizen en Hester Helena Rossouw.

Uit hulle ma se sterfkennis van 1948:

FAMILYSEARCH

Uit hierdie huwelik (CAA en Hester Helena Rossouw s’n) word 3 seuns gebore.  CAA in 1921, bekend aan die familie as Neelsie,  Johannes (https://www.graves-at-eggsa.org/main.php?g2_itemId=5141868) Casparus in 1931 (Jannie) en Pierre Andre in 1937.  Ook twee dogters Ria en Jeanetta (Nettes).  Hier word die tradisie van die oudste seun wat kom boer verbreek nadat die kinders se ma jonk sterf aan diabetes.  Jannie word op 15 uit die skool geneem om sy pa te kom help met die boerdery.  (https://www.graves-at-eggsa.org/main.php?g2_itemId=5141871)