g.6. Wilhelmina Petrus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 10/01/1882

g.6.  Wilhelmina Petrus (Pietina), geb. 10/01/1882.

Wilhelmina Petrus was die dogter van Willem Marthinus Petrus van der Westhuizen en Jacoba Louisa du Plessis.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1904.