g.5. Eleane Emerensia VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1880

g.5.  Eleane Emerensia, geb. 1880

Eleane Emerensia was die dogter van Willem Marthinus Petrus van der Westhuizen en Jacoba Louisa du Plessis.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1904.