g.2. Gesina Maria VAN DER WESTHUIZEN, geb. 03/09/1885, ged. 24/01/1886

g.2.  Gesina Maria, geb. 03/09/1885, ged. 24/01/1886, Bowerdorp x 31/01/1904, Bowerdorp met Jasper Daniel ROSSOUW, geb. 1881.

Gesina Maria was die dogter van Cornelis Albertus Arnoldus van der Westhuizen en Janetta Debora van Niekerk.

Haar naam en ook die name van haar kinders kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1909 en sy word as oorlede aangedui.

Haar naam en ook die name van haar kinders kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1925 en sy word as oorlede aangedui.

Kinders:

h.1.  Jasper Daniel ROSSOUW

h.2.  Cornelis van der Westhuizen ROSSOUW