f.2. Charlotta Maria Margaretha VAN DER WESTHUIZEN, geb. 13/05/1860, ged. 19/08/1860

f.2.  Charlotta Maria Margaretha, geb.13/05/1860, Koets, Namaqualand, ged. 19/08/1860. Horees, oorl. 10/04/1933, Springbok, Namaqualand, begr. Kamieskroon, Namaqualand x 19/06/1876 met Gerrit Johannes VAN WYK, geb.09/01/1839, oorl.  09/06/1914, Kamieskroon, Namakwa, begr. Kamieskroon, Namaqualand, s.v.  Gerrit Johannes van Wyk en Gesina Maria Aggenbach. GJVW ook getroud met Janetta Susanna Debora NN.

Charlotta Maria Margaretha was die dogter van Cornelis van der Westhuizen en Johanna Aletta Gagiano.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1887.

In 1850, is die gemeente Namakwaland gestig met Bowesdorp as middelpunt. Die eerste kerkraadsvergadering is gehou op die plaas Kliphoek op 19 Augustus 1854 onder die voorsitterskap van ds. H.L. de Villiers, leraar van die moedergemeente, Clanwilliam, van 1845 tot sy dood op 5 Julie 1857. (https://www.gemeentegeskiedenis.co.za/ng-gemeente-namakwaland/)

Die verafgeleë en uitgestrekte gemeente het jare lank herderloos gebly. Slegs een maal per jaar is die lidmate besoek, óf deur die konsulent óf deur ‘n ander NG leraar, onder andere di. C. Murray en W.P. Rousseau.  Eers in 1865 besluit die kerkraad om ‘n eie leraar te beroep. Die derde beroep het in 1870 geval op ds. J.S Hauman, wat dit aangeneem het. Ds. Hauman het dan ook met toegewydheid en seën in die uitgestrekte gemeente gearbei van 1870 tot 7 Februarie 1881. (https://www.gemeentegeskiedenis.co.za/ng-gemeente-namakwaland/)

Die eerste kerkgebou van die gemeente was op Bowesdorp, maar die plekkie is later na Kamieskroon verskuif sodat van die dorpie net enkele bouvalle oorgebly het. (https://www.gemeentegeskiedenis.co.za/ng-gemeente-namakwaland/) 

eGGSA library Gravestones in South Africa Northern Cape : Noordkaap Northern Cape, KAMIESKROON, Urban area Northern Cape, KAMIESKROON, Old cemetery WYK Gerrit J., van 1839-1914 & Charlotte M.M. V.D. WESTHUIZEN 1860-1933 WYK Charlotte M.M., van nee V.D. WESTHUIZEN 1860-1933

 

eGGSA library Gravestones in South Africa Northern Cape : Noordkaap Northern Cape, KAMIESKROON, Urban area Northern Cape, KAMIESKROON, Old cemetery WYK Gerrit J., van 1839-1914 & Charlotte M.M. V.D. WESTHUIZEN 1860-1933 WYK Gerrit J., van 1839-1914

Kinders:

g.1.  Helena Maria Glaudina VAN WYK, geb. 08/09/1884, Onder Kamiesberg, Namakwaland, ged. 25/01/1885, Namaqualand x Gillman. 

g.2.  Cornelis van der Westhuizen VAN WYK, geb. 12/04/1887, Onder Kamiesberg, Namakwaland

g.3. Johanna Aletta VAN WYK, geb. 02/05/1881, ged. 28/08/1881, Namaqualand x Mostert. 

g.4.  Charlotta Maria Margaretha VAN WYK,geb. 06/09/1893, ged. 0511/1893, Ladismith x Jacobus Nicolaas Kotze.  

g.5.  Johannes Jacobus Baptista VAN WYK, geb. 03/02/1890, ged. 16/03/1890, Maraisburg. 

g.6.  Christina Sophia VAN WYK, oorl. 1933 x Roux