e.9. Maria Magdalena Cornelia VAN DER WESTHUIZEN, geb. 16/12/1841, ged. 21/08/1846
e.9. Maria Magdalena Cornelia, geb. 16/12/1841, ged. 21/08/1846, Namakwaland. Maria Magdalena Cornelia was die dogter van Cornelis van der Westhuizen en Maria Magdalena Smit. Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1886.