i.2. Susanna Catharina VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1932

i.2.  Susanna Catharina, geb. 1932 x 08/09/1951, Kroonstad, OVS met Victor James CLARKE, geb. 1927.

Susanna Catharina was die dogter van Cornelis van der Westhuizen en Johanna Catharina Haarhoff.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1964.