i.4. Rudolf Cornelis VAN DER WESTHUIZEN

i.4.  Rudolf Cornelis

Rudolf Cornelis was die seun van Rudolf Cornelis van der Westhuizen en Susanna Maria Magdalena van Niekerk.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1970.