i.3. Hendrik Johannes Jacobus VAN DER WESTHUIZEN

i.3.  Hendrik Johannes Jacobus

Hendrik Johannes Jacobus was die seun van Rudolf Cornelis van der Westhuizen en Susanna Maria Magdalena van Niekerk.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1970.