i.5. Lukas Petrus VAN DER WESTHUIZEN

i.5.  Lukas Petrus

Lukas Petrus was die seun van Rudolf Cornelis van der Westhuizen en Susanna Maria Magdalena van Niekerk.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1970.