i.2. Maria Magdalena VAN DER WESTHUIZEN

i.2.  Maria Magdalena

Maria Magdalena was die dogter van Rudolf Cornelis van der Westhuizen en Susanna Maria Magdalena van Niekerk.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1970.