i.1. Nicolaas Johannes VAN DER WESTHUIZEN, ged. 21/01/1923

i.1.  Nicolaas Johannes, ged. 21/01/1923, OVS.

Nicolaas Johannes was die seun van Rudolf Cornelis van der Westhuizen en Susanna Maria Magdalena van Niekerk.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1970.