h.8. Johannes Josias VAN DER WESTHUIZEN

h.8.  Johannes Josias

Johannes Josias was die seun van Coenraad Hendrik van der Westhuizen en Maatjie Johanna Elizabeth Richter.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1947.