h.9. Johannes Hendrik Hermanus VAN DER WESTHUIZEN

h.9.  Johannes Hendrik Hermanus

Johannes Hendrik Hermanus was die seun van Coenraad Hendrik van der Westhuizen en Maatjie Johanna Elizabeth Richter.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1947.