h.1. Gysbert Johannes VAN DER WESTHUIZEN

h.1.  Gysbert Johannes

Gysbert Johannes was die seun van Barend Nicolaas Johannes van der Westhuizen en Susanna Maria Jacoba Visagie.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1947.