h.1. Gideon Christiaan Albertus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 28/07/1894

h.1.  Gideon Christiaan Albertus, geb. 28/07/1894

Gideon Christiaan Albertus was die seun van Jacobus Wilhelmus van der Westhuizen en Susara Maria Charlotta van Niekerk.

Sy naam kom voor in sy pa se sterfkennis van 1894.