g.3. Jacobus Wilhelmus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 18/03/1857

g.3.  Jacobus Wilhelmus, geb. 18/03/1857, Durbanville, oorl.  26/12/1894, Swartkoppies, dist. Lydenburg x 30/10/1892, Lydenburg, Tvl. met Susanna Maria Charlotta VAN NIEKERK, geb. 04/07/1875, Ficksburg, OVS.

Jacobus Wilhelmus was die seun van Gideon Christiaan Albertus van der Westhuizen en Maria Margaretha Uys.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1892.

Sy naam kom nie voor in hulle broer Andries Johannes van der Westhuizen se sterfkennis van 1921 nie.