g.4. Pieter Gerhardus VAN DER WESTHUIZEN,geb. 11/08/1866

g.3.  Pieter Gerhardus, geb. 11/08/1866, Malmesbury, oorl. 07/08/1964, Kraaifontein (99 jr. Oud). Ongetroud.

Pieter Gerhardus was die seun van Petrus Gysbert van der Westhuizen en Johanna Francina Wium.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1899.