g.10. Gerhardus Jacobus VAN DER WESTHUIZEN

g.10.  Gerhardus Jacobus

Gerhardus Jacobus was die seun van Petrus van der Westhuizen en Gesie Wilhelmina Visser.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1913.