g.8. Franciscus Hendrikus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 20/02/1880, ged. 02/05/1880

g.8.  Franciscus Hendrikus, geb. 20/02/1880, ged. 02/05/1880, Victoria Wes.

Franciscus Hendrikus was die seun van Petrus van der Westhuizen en Gesie Wilhelmina Visser.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1913.