g.7. Petrus Ernestus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1877

g.7.  Petrus Ernestus, geb. 1877, oorl. 10/12/1940, Pretoria, Tvl. x Cornelia Margaretha Susanna HARMSE, geb. 10/08/1874, oorl. 15/10/1912, d.v. Petrus Abraham Willem Harmse en Maria Catharina Kleinsmit.

Petrus 
Ernestus was die seun van Petrus van der Westhuizen en Gesie Wilhelmina Visser.

Sy naam kom as Petrus Gerhardus voor in hulle pa se sterfkennis van 1913.