i.1. Christiaan Mattheus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 16/11/1899

i.1.  Christiaan Mattheus, geb. 16/11/1899

Christiaan Mattheus was die seun van Jan Willem Frederik van der Westhuizen en Petronella Johanna Blignaut.

Uit hulle ma se sterfkennis van 1910:
NASIONALE ARGIEWE VAN SUID-AFRIKA

Uit hulle pa se sterfkennis van 1936:
NASIONALE ARGIEWE VAN SUID-AFRIKA