i.2. Petronella Johanna VAN DER WESTHUIZEN, geb. 15/06/1901

i.2.  Petronella Johanna, geb. 15/06/1901

Petronella Johanna was die dogter van Jan Willem Frederik van der Westhuizen en Petronella Johanna Blignaut.

Uit hulle ma se sterfkennis van 1910:
NASIONALE ARGIEWE VAN SUID-AFRIKA

Uit hulle pa se sterfkennis van 1936:
NASIONALE ARGIEWE VAN SUID-AFRIKA