g.2. Gerhardina Johanna Maria VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1860

g.2.  Gerhardina Johanna Maria, geb. 1860, Ronderug, Clanwilliam, oorl. 01/10/1884 x Francois Gerhardus Nicolaas KOTZEE.

Gerrendina Johanna Maria was die dogter van Willem Johannes van der Westhuizen en Maria Christina Sophia Steenkamp.

Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1889 nie.

Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1898 nie.

Volgens haar sterfkennis sterf sy aan die huis van H.J. van der Westhuizen van Bokfontein.

Kinders:

h.1.  Willem Johannes KOTZEE, geb. 01/10/1884, oorl. 10/10/1884