h.7. Johanna Catharina Adriana VAN DER WESTHUIZEN, geb. 24/11/1930

h.7.  Johanna Catharina Adriana, geb. 24/11/1930

Johanna Catharina Adriana was die dogter van Jasper Daniel Alettus van der Westhuizen en Aletta Catharina Dreyer.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1931.