g.1. Anna Hendrika Catharina VAN DER WESTHUIZEN, geb. 28/03/1859, ged. 11/09/1859

g.1. Anna Hendrika Catharina, geb. 28/03/1859, ged. 11/09/1859.

Anna Hendrika Catharina was die dogter van Dirk Johannes Gysbert van der Westhuizen en Johanna Dorothea Sophia Eygelaar.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1864.