g.10. Jasper Daniel Alettus, VAN DER WESTHUIZEN, geb. 11/08/1889

g.10. Jasper Daniel Alettus, geb. 11/08/1889, Klipfontein, dist. Piketberg. oorl. 03;04/1931, Zaaihoek, 53, dist. Witbank x 17/12/1912, Bethal, Tvl. met Aletta Catharina DREYER, geb. 1892.

Jasper Daniel Alettus was die seun van Hendrik Schalk van der Westhuizen en Catharina Helena Smit.


Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1917.

Die jongmanne Jaap en Dirk van der Westhuizen het verhuis, eergenoemde na sy oudste suster Hannie in Transvaal en Laasgenoemde na SWA waar hy ‘n polisieman was. (Smit:  Boerepioniers van die Sandveld)

Woon Zaaihoek 53, dist. Witbank.