h.7. Andries Jacobus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 07/04/1879, ged. 13/07/1879

h.7.  Andries Jacobus, geb. 07/04/1879, ged. 13/07/1879, Lindley, OVS.

Andries Jacobus was die seun van Cornelis Johannes van der Westhuizen en Elizabeth Susanna Pretorius.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1911.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1926.