h.4. Cornelis Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 20/11/1872, ged. 29/12/1872

h.4.  Cornelis Johannes, geb. 20/11/1872, ged. 29/12/1872, Harrismith, OVS.

Cornelis Johannes was die seun van Cornelis Johannes van der Westhuizen en Elizabeth Susanna Pretorius.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1911.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1926, maar hy word as oorlede gelys.