h.3. Nicolaas Marthinus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 11/12/1870, ged. 02/04/1871

h.3.  Nicolaas Marthinus, geb. 11/12/1870, ged. 02/04/1871, Kroonstad, OVS.

Nicolaas Marthinus was die seun van Cornelis Johannes van der Westhuizen en Elizabeth Susanna Pretorius.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1911 nie.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1926 nie.