h.2. Johannes Nicolaas VAN DER WESTHUIZEN, geb. 20/06/1868, ged. 01/11/1868

h.2.  Johannes Nicolaas, geb. 20/06/1868, ged. 01/11/1868, Kroonstad, oorl. 30/08/1901 x 16/05/1892, Heidelberg, Potchefstroom,Tvl. met Johanna Aletta Petronella Christina VAN DER WESTHUIZEN, geb. 29/05/1872, ged. 01/09/1872, Heidelberg, Tvl., oorl. 11/10/1945, d.v. Jacob van der Westhuizen en Cecilia Jacoba van der Westhuizen.

Johannes Nicolaas was die seun van Cornelis Johannes van der Westhuizen en Elizabeth Susanna Pretorius.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1911, maar hy word as oorlede gelys.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1926, maar hy word as oorlede gelys.