g.5. Carolina Johanna VAN DER WESTHUIZEN, geb. 17/09/1861, ged. 06/10/1861

g.5.  Carolina Johanna, geb. 17/09/1861, ged. 06/10/1861, Rustenburg, Tvl.

Carolina Johanna was die dogter van Jacobus Marthinus van der Westhuizen en Carolina Johanna Jacobs.

FAMILYSEARCH

Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1874 nie.

Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1897 nie.