g.8. Gert Johannes VAN DER WESTHUIZEN

g.8.  Gert Johannes

Gert Johannes was die seun van Jacobus Marthinus van der Westhuizen en Carolina Johanna Jacobs.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1874 nie.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1897 nie.