g.4. Daniel Rudolf VAN DER WESTHUIZEN, geb. 15/10/1859

g.4.  Daniel Rudolf, geb. 15/10/1859

Daniel Rudolf was die seun van Jacobus Marthinus van der Westhuizen en Carolina Johanna Jacobs.  

Waarskynlik jonk dood.  Sy naam word weer gebruik in 1865.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1874 nie.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1897 nie.