i.3. Gerhardus Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 03/04/1932

i.3.  Gerhardus Johannes, geb. 03/04/1932

Gerhardus Johannes was die seun van Gert Johannes van der Westhuizen en Anna Susanna Elizabeth Oosthuizen.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1932 en hy word as 1 maand oud gelys.