h.2. Nicolaas Hendrik VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1900

h.2.  Nicolaas Hendrik, geb. 1900

Nicolaas Hendrik was die seun van Jacobus Marthinus van der Westhuizen en Hendrina Gertruida Auret.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1939.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1944.