i.2. Johannes Gerhardus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 14/02/1926

i.2.  Johannes Gerhardus, geb. 14/02/1926

Johannes Gerhardus was die seun van Gert Johannes van der Westhuizen en Anna Susanna Elizabeth Oosthuizen.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1932 en hy word as 6 jaar oud gelys.