h.3. Abel Jacobus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1926

h.3.  Abel Jacobus, geb. 1926 x 21/02/1948, Pretoria, Tvl. met Maria Frederika BLIGNAUT, geb. 1929.

Abel Jacobus was die seun van Johannes Gysbertus van der Westhuizen en Anna Johanna Pienaar.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1962.