h.1. Elsie VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1903

h.1.  Elsie, geb. 1903 x 27/12/1920, Bethlehem, OVS met Johan Gerhardus Du Plessis PIETERSE, geb. 1897.

Elsie was die dogter van Cornelis van der Westhuizen en Elsje Magdalena Elizabeth van Niekerk.

Haar naam kom voor in hulle oupa Hermanus van der Westhuizen se sterfkennis van 1927.