g.9. Jacobus Marthinus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 22/03/1867

g.9.  Jacobus Marthinus (Jacob Marthinus), geb. 22/03/1867 oorl. 13/09/1944, Pretoria x 27/03/1899, Pretoria, Tvl. met Hendrina Gertruida AURET, geb. 10/1872, Aberdeen, oorl. 25/12/1939, Tweefontein, dist. Pretoria, d.v. Jeremias Auret en Maria Magdalena du Plessis xx 15/05/1941, Pretoria, Tvl. met Hendrika Jacoba LIEBENBERG, geb. 29/11/1899, oorl. 20/05/1944.

Jacobus Marthinus was die seun van Nicolaas Hendrik van der Westhuizen en Johanna Christina Bezuidenhout.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1901 en hy word as 35 jaar oud aangedui.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1915.

Woon: Tweefontein 522, dist. Pretoria.