g.4. Cornelis VAN DER WESTHUIZEN, geb. 15/02/1878

g.4.  Cornelis, geb. 15/02/1878, Rooipoort, oorl. 02/07/1904, dist. Kroonstad x 16/05/1898, Kroonstad met Elsje Magdalena Elizabeth VAN NIEKERK, geb. 1882.

Cornelis was die seun van Hermanus van der Westhuizen en Elsje van Niekerk.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1927 alhoewel hy as oorlede gelys word en die name van sy twee kinders aangegee word.