h.4. Willem Francois VAN DER WESTHUIZEN, geb. 07/07/1882

h.4.  Willem Francois, geb. 07/07/1882 x 24/10/1910, Somerset Oos met Jacomina Aletta BOTHA, geb. 28/01/1891, d.v. Ignatius Marthinus Botha en Judith Susara Nel.

Willem Francois was die seun van Hendrik Jacobus van der Westhuizen en Martha Johanna Marais.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1925.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1933.