h.5. Bertha Jessie VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1885

h.5.  Bertha Jessie, geb. 1885 x 05/10/1912, Strand, Stellenbosch met Pieter Jacobus WAGNER, geb. 04/09/1886, oorl. 13/04/1949, s.v. William Watson Wagner en Martha Johanna van der Merwe.

Bertha Jessie was die dogter van Hendrik Jacobus van der Westhuizen en Martha Johanna Marais.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1925.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1933.

Kinders:

i.  Martha Johanna WAGNER, geb. 1914 x Seymour