h.3. Johanna Catharina Wilhelmina VAN DER WESTHUIZEN, geb. 08/03/1880, ged. 04/04/1880

h.3.  Johanna Catharina Wilhelmina, geb. 08/03/1880, ged. 04/04/1880, Tulbagh x 02/10/1909, Kaapstad met Daniel Johannes VILJOEN, geb. 1882.

Johanna Catharina Wilhelmina was die dogter van Hendrik Jacobus van der Westhuizen en Martha Johanna Marais.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1925.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1933.