i.7. Andries Stephanus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 15//05/1933

i.7.  Andries Stephanus, geb. 15//05/1933, oorl. 14/02/1972 x 05/06/1954, Benoni, Tvl. met Helena Catharina Dorothea HENNING, geb.10/12/1934, Germiston, oorl. 01/03/1969, Johannesburg.

Andries Stephanus was die seun van Gert Christiaan van der Westhuizen en Gesina Wilhelmina van Zyl.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1937.

Sy naam kom voor in hulle stiefma se sterfkennis van 1946.