h.5. Gert Christiaan VAN DER WESTHUIZEN, geb. 01/08/1888, ged. 28/10/1888

h.5.  Gert Christiaan, geb. 01/08/1888, ged. 28/10/1888, Greykerk, oorl. 25/05/1975 x 02/01/1917, Potchefstroom met Gesina Wilhelmina VAN ZYL, geb. 31/10/1895, Bovensteoog, Ventersdorp, oorl. 04/07/1937, Krugersdorp, d.v. Gideon van Zyl en Anna Maria Elizabeth Smuts xx 28/02/1942, Krugersdorp, Tvl. met Judith Margaretha THERON (voorheen du Toit), geb. 08/04/1907, Krugersdorp, oorl. 19/03/1946, Krugersdorp, d.v. Jacobus Theron en Judith Margaretha Rheeder xxx 14/12/1946, Krugersdorp Tvl. met Ruth Josephine ADAMSTEIN, geb. 19/04/1916, oorl. 1979.

Gert Christiaan was die seun van Jeremias Johannes Cornelis van der Westhuizen en Dirktina Susanna Nel.


Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1944.

In Gesina Wilhelmina se sterfkennis is hulle gewone woonplaas 44 Dekker Straat, Wes Krugerdorp.

In Judith Margaretha se sterfkennis is hulle gewone woonplaas 65 Van Wyk St, Wes Krugersdorp.