i.6. Pieter Arnoldus Bernadus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 26/10/1930

i.6.  Pieter Arnoldus Bernadus, geb. 26/10/1930, oorl. 14/02/1973.

Pieter Arnoldus Bernadus was die seun van Gert Christiaan van der Westhuizen en Gesina Wilhelmina van Zyl.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1937.

Sy naam kom voor in hulle stiefma se sterfkennis van 1946.