i.6. Susanna Josina VAN DER WESTHUIZEN, geb. 23/03/1933

i.6.  Susanna Josina, geb. 23/03/1933 x 21/02/1953, Vereeniging, Tvl. met Willem Nicolaas VAN EEDEN, geb. 1929.

Susanna Josina was die dogter van Christoffel Johannes van der Westhuizen en Gesina Cornelia Venter.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1945.