i.5. Gesina Cornelia VAN DER WESTHUIZEN, geb. 08/09/1927

i.5.  Gesina Cornelia, geb. 08/09/1927, oorl. 22/02/1999 x 05/04/1958 met Joseph Frederick KLEYNHANS, geb. 08/12/1927.

Gesina Cornelia was die dogter van Christoffel Johannes van der Westhuizen en Gesina Cornelia Venter.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1945.