i.7. Christoffel Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 13/08/1935

i.7.  Christoffel Johannes, geb. 13/08/1935

Christoffel Johannes was die seun van Christoffel Johannes van der Westhuizen en Gesina Cornelia Venter.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1945.